DIE GOEIE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Pre­si­dent Cy­ril Ra­map­ho­sa het op 24 Ju­lie aan­ge­kon­dig dat pre­si­dent Xi Jin­ping van C­hi­na dié land daar­toe ver­bind het om $14,7 mil­jard in Suid-a­fri­ka te in­ves­teer. Die aan­kon­di­ging kom ten ty­de van die C­hi­ne­se staats­hoof se be­soek aan Suid-a­fri­ka voor die B­ri­cs­be­raad op 25 Ju­lie, wat met die druk­tyd van dié uit­ga­we van saam­val. ’n Aan­tal oor­een­koms­te is tus­sen Suid-a­fri­ka en C­hi­na ge­sluit, waar­on­der oor­een­koms­te wat deur E­s­kom en Trans­net on­der­te­ken is, be­rig Die rand het op die dag van Ra­map­ho­sa se aan­kon­di­ging met meer as 1% ver­sterk, be­rig Mo­ne­y­web.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.