Koop ge­reeld dol­lars

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Die jong­ste Big Mac-in­deks, wat ge­grond is op die te­o­rie van die koop­krag­pa­ri­teit vir die rand, dui op ’n bil­li­ke waar­de van heel­wat min­der as R10/$. Die te­o­rie is meer pret as wat dit re­a­lis­ties is, maar dit wys dat ons geld­een­heid eint­lik ster­ker moet word – mits die po­li­tie­ke lei­ers net nie iets on­ver­ant­woor­de­liks doen nie. Dit her­in­ner my dat ek men­se moet her­in­ner dat as hul­le geld in die bui­te­land wil hê, hul­le ge­reeld dol­lars moet koop, nie net el­ke keer as dit val nie. Koop el­ke ses maan­de ’n hoe­veel­heid A­me­ri­kaan­se dol­lars, of die Ne­wusd-beurs­ver­han­del­de no­ta (ETN). Dit kan dalk op kort ter­myn ver­lies­ma­kend wees, maar oor die lang ter­myn sal dit ’n goeie toe­tree­prys bied wan­neer die vol­gen­de pa­niek toe­slaan.

Oor die lang ter­myn sal dit ’n goeie toe­tree­prys bied wan­neer die vol­gen­de pa­niek toe­slaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.