’n Kort ge­skie­de­nis van die ge­mors waar­in E­s­kom hom be­vind

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Fynkam Eskom -

E­s­kom se pro­ble­me het be­gin toe hy die bou van nu­we krag­sen­tra­les deur mid­del van skuld ge­fi­nan­sier het, sê Way­ne Mccur­rie, Ashbur­ton In­ves­t­ments se se­ni­or por­te­feul­je­be­stuur­der. Ge­woon­lik sal die aan­deel­hou­er 60% van die fi­nan­sie­ring by­dra wat no­dig is vir be­leg­gings soos dié (in hier­die ge­val 50-jaar­ba­tes) en ver­kry 40% deur skuld, sê hy. Die re­ge­ring het eg­ter die vol­le 100% met skuld ge­fi­nan­sier en het so­doen­de E­s­kom be­las met die taak om die geld te vind om die ren­te ge­du­ren­de die bou­fa­se te be­taal.

“Dit help nie dat die krag­sen­tra­les in ses jaar teen ’n kos­te van R150 mil­jard ge­bou sou word, maar tien jaar teen ’n kos­te van meer as R300 mil­jard ge­neem het nie,” sê hy. Die eind­re­sul­taat was dat die prys van e­lek­tri­si­teit die af­ge­lo­pe paar jaar die hoog­te in­ge­skiet het wat ver­bruik ver­min­der het.

Me­du­pi gaan vol­gens plan eers in 2020 ten vol­le werk (se­we jaar laat) en Ku­si­le in 2022 (agt jaar laat) sê Yel­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.