DIE LE­LI­KE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

se plof­ba­re ar­ti­kel oor ad­junk­pre­si­dent Da­vid Ma­bu­za skets ’n don­ker prent­jie vir die wê­reld. Die ar­ti­kel sit Ma­bu­za se ver­kry­ging van mag uit­een, ver­al die ma­nier waar­op hy by­ge­dra het tot die ver­lam­ming van M­pu­ma­lan­ga se on­der­wys­sek­tor deur knoei­e­ry. Van die ver­val­sing van slaag­sy­fers tot die oor­plaas van on­der­wys­geld vir sy eie ge­bruik. Die geld is ge­bruik om “lo­ja­li­teit te koop en ge­wel­di­ge mag te ver­kry”, be­rig die koe­rant. Dié mag het hom die ad­junk­pre­si­dent van Suid-a­fri­ka ge­maak. Nie die pre­si­dent of Ma­bu­za het op ver­soe­ke om kom­men­taar deur

ge­re­a­geer nie. En die ANC het niks oor die ont­hul­ling ge­sê nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.