Ge­leent­he­de wink

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Hulamin het in sy re­sul­ta­te ge­sê dat met ver­re­ke­nings wat nou ge­ves­tig is, is C­hi­ne­se uit­voer na A­me­ri­ka kwaai ge­kort­wiek en is daar be­ter ver­koops­ge­leent­he­de vir Hulamin. Ter­self­der­tyd kan die maat­skap­py ook teen be­ter pry­se ver­koop om­dat dit nie aan ta­rie­we on­der­wor­pe is nie. Of dit be­dui­dend vir die maat­skap­py gaan wees, sal ons met­te­ryd uit­vind. Maar selfs dié moont­li­ke goeie nuus sal my nie hier laat be­lê nie. Kos­te en va­lu­ta is gro­ter kwes­sies wat teen die maat­skap­py werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.