Heel oor­tui­gend

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Aan die be­gin van Au­gus­tus, het Apple die eer­ste bil­joen­dol­lar-aan­deel in die wê­reld ge­word. Wat dit selfs merk­waar­di­ger maak, is dat Apple dit teen ’n prys/ver­dien­ste­veel­voud (p/v) van on­ge­veer 18 ge­doen het. A­ma­zon het by­voor­beeld ’n p/v van meer as 100 keer. Dit be­te­ken dat as Apple die­self­de waar­da­sie ge­had het, sou hy ’n maat­skap­py van vyf bil­joen dol­lar ge­wees het. Ek hou van al­bei maatskappye, maar Apple bied tans ’n veel be­ter waar­da­sie, en die jong­ste s­tel re­sul­ta­te – in wat tra­di­si­o­neel ’n stil kwar­taal is om­dat hy nie nou nu­we pro­duk­te het nie – toon hoe sterk die maat­skap­py is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.