Om­skep­ping van ver­moë

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kolskoot Kollig -

Baie maatskappye ver­skuif van kan­toor om­dat hul­le “groot, blink­nu­we kan­to­re wil hê”, sê S­te­ve Binnie, uit­voe­ren­de hoof van Sappi, waar

by hom in die maat­skap­py se nu­we kan­toor in Ro­se­bank sit.

Die maat­skap­py het hier­heen ver­skuif ná by­na 40 jaar in Braam­fon­tein.

“Dit was nie ons re­de nie. Dit was sui­wer om prak­tie­se re­des,” sê hy. In die eer­ste plek reis baie van ons werk­ne­mers dik­wels rond, dus is dit voor­de­lig om na­by ’n Gautrein­sta­sie te wees.

Nog ’n be­lang­ri­ke fak­tor is eg­ter dat

O­plo­spulp­vel­le in Sappi se pak­huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.