Die hoof­kan­toor­per­so­neel van 700 in die maat­skap­py se blom­tyd in die vroeë 2000’s tot van­dag se 250 af­ge­neem het.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kolskoot Kollig -

“Dit het nie oor­nag ge­beur nie. En par­ty van die pos­te is na an­der plek­ke ver­skuif, in die be­son­der na K­wazu­lu-na­tal.

Om­dat Sappi be­sef het die vraag na sy ver­naam­ste pro­duk, gra­fie­se pa­pier, is aan die af­neem, het die maat­skap­py sy bloot­stel­ling daar­aan voort­du­rend ver­min­der.”

Dit het op ’n “om­skep­ping van ver­moë” en ter­self­der­tyd “uit­brei­ding in op­lo­spulp en spe­si­a­li­teits­gra­de” neer­ge­kom.

’n Be­dui­den­de her­struk­tu­re­ring het reeds in 2011 be­gin, aan­vank­lik on­der lei­ding van Binnie se voor­gan­ger. Binnie het in 2012 as fi­nan­si­ë­le hoof aan­ge­sluit en in 2014 as uit­voe­ren­de hoof oor­ge­neem.

“Eer­stens moes ons die ba­lans­staat kon­so­li­deer. Ons moes kos­te be­snoei. Ons het nie­kern­ba­tes ver­koop. Ons het die on­der­ne­ming ge­stroom­lyn. Ons het op ons sterk­ste pun­te ge­fo­kus.

“Toe die ba­lans­staat be­gin ver­be­ter, het ons met ’n oor­gangs­pro­ses be­gin om die on­der­ne­ming weg van gra­fie­se pa­pier af te s­tuur – al bly dit vir ons be­lang­rik. Maar ons is min­der af­hank­lik daar­van.”

Waar die oor­gro­te deel van die on­der­ne­ming met gra­fie­se pa­pier ge­moeid was, wat ba­tes én wins­ge­wend­heid be­tref, sal gra­fie­se pa­pier se by­drae na ver­wag­ting teen 2020 ge­krimp het tot 25% van die maat­skap­py se wins­ge­wend­heid.

Op­lo­spulp sal na ver­wag­ting 50% en ver­pak­king 25% uit­maak. ■

Ralph Bo­ëtt­ger,

“Vir ons was dit nog al­tyd ’n kwes­sie van . . . maak nie saak wie die grond be­sit nie, so­lank die grond ge­bruik word om ve­sel te pro­du­seer,” sê An­dré O­ber­hol­zer, Sappi se groep­hoof van kor­po­ra­tie­we sake.

Sappi se frus­tra­sies het mees­al met die “bu­ro­kra­sie” van die pro­ses­se ra­ken­de grond­ei­se te ma­ke, sê Binnie. “Werk­lik, niks ge­beur nie. Ei­se word voor­ge­lê. Ons re­a­geer. Ons s­tel on­der­soek in. Maar niks ge­beur ooit nie. Dit vat ja­re.”

Met baie van die ei­se waar­by Sappi be­trok­ke was en waar die grond van ei­e­naar ver­wis­sel het, koop Sappi steeds die hout en help om die plan­ta­sies te be­stuur.

Tans le­wer 4 000 ak­tie­we klein­skaal­se kwe­kers (van wie 80% vroue is), hoof­saak­lik in K­wazu­lu-na­tal, saam 15% van die hout wat Sappi vir op­lo­spulp be­no­dig. Sappi be­stee so­wat R400 mil­joen per jaar om hout by dié klein­skaal­se kwe­kers aan te koop.

’n Bron van frus­tra­sie is eg­ter dat klein­skaal­se kwe­kers dik­wels lang wag­tyd­per­ke moet deur­maak vir per­mit­te wat die re­ge­ring moet goed­keur as hul­le die skaal van hul be­dry­wig­he­de wil ver­groot, of nu­we toe­tre­ders is. “Jy kan in dié land ja­re lank wag vir ’n wa­ter­li­sen­sie,” sê Binnie.

Sappi sien ge­leent­he­de vir ’n ven­noot­skap met die re­ge­ring om be­staan­de staats­plan­ta­sies te be­stuur en ver­werk.

On­der meer is daar ’n ge­leent­heid in die noor­de­li­ke de­le van die Oos-kaap, waar die re­ge­ring so­wat 100 000 hek­taar ge­ï­den­ti­fi­seer het, sê O­ber­hol­zer. “Die bos­bou­be­dryf is ’n be­lang­ri­ke dry­wer van groei op die plat­te­land. As die re­ge­ring par­ty van die strui­kel­blok­ke, of net par­ty van die bu­ro­kra­tie­se ag­ter­stan­de daar uit die weg ruim, sal die voor­deel reg­streeks na daar­die ge­meen­skap­pe vloei. Want hul­le sal die hout kan be­sit en kweek en aan ons ver­skaf.” ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.