DIE LELIKE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die kom­mis­sie van on­der­soek na be­stuurs­toe­sig by die Suid-a­fri­kaan­se In­kom­ste­diens (SAID) het ver­neem dat die SAID se in­kom­ste­te­kort van R100 mil­jard oor die af­ge­lo­pe vier jaar slegs deels e­ko­no­mie­se fak­to­re se skuld is, be­rig

In ’n ar­ti­kel deur Dai­lyma­ve­rick.co.za oor Tom Moy­a­ne, kom­mis­sa­ris van die SAID, se her­struk­tu­re­ring van die diens, word be­rig “kern­be­lang­ri­ke eenhede en funk­sies is uit die in­kom­ste­diens se struk­tuur uit­ge­skryf, ver­slag­doe­nings­ly­ne is ver­splin­ter, die SAID het sy ver­moë ver­loor om na­ko­ming te meet en be­las­tin­gin­vor­de­ring het dus in duie ge­stort”. Die blad meld ook dat die kom­mis­sie­voor­sit­ter, af­ge­tre­de reg­ter Ro­bert Nu­gent, be­sorg is dat ge­tui­es te bang sal wees om te ge­tuig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.