Be­skeie groei

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Ned­bank se re­sul­ta­te het groei ge­toon wat ná sy Oos-a­fri­ka-on­der­ne­ming na wins te­rug­keer. Af­ge­sien daar­van was dit maar weer baie be­skeie en­kel­sy­fer­groei met ’n hoë kos­te-tot-in­kom­ste-ver­hou­ding. Die pro­bleem wat Ned­bank het, is dat hy ’n min­der­heids­ven­noot is in sy am­bi­sies in die res van A­fri­ka. Na my me­ning is Ned­bank dus nie ’n erns­ti­ge deel­ne­mer in die res van die vas­te­land nie, wat hom ag­ter an­der soos Ab­sa en Stan­dard Bank plaas. Al­bei het vol­fi­li­a­le in A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.