Te­leur­stel­len­de eer­ste ver­slag

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Lib­star het in Mei met groot be­lof­te teen 1 250 sent ge­no­teer. Maar ek het nog nooit van die aan­deel ge­hou nie en be­skou hom as baie duur. ’n Slegte te­ken was die ver­ko­pers wat hul­self ’n groot spe­si­a­le di­vi­dend voor die no­te­ring be­taal het om hul­le pri­va­teek­wi­teits­be­sig­heid te pro­beer red (wat nou in elk ge­val in­een­ge­stort het). Die eer­ste han­dels­ver­slag is te­leur­stel­lend, met we­sens­ver­dien­ste per aan­deel (WVPA) wat na ver­wag­ting tus­sen 44% en 56% la­er sal wees. Die skuld word ge­plaas op ’n oor­aan­bod van vars sam­pi­oe­ne, maar ’n di­ver­se maat­skap­py be­hoort nie pro­ble­me te er­vaar as daar ’n oor­aan­bod in een be­dryf­seg­ment is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.