DIE GOEIE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Waar­ne­mers sê dis dalk nog nie die laas­te sien van Ma­lu­si Gi­ga­ba, die (nou) voor­ma­li­ge mi­nis­ter van bin­ne­land­se sa­ke, wat as ’n bond­ge­noot van oud­pre­si­dent Ja­cob Zu­ma be­skou word nie. Maar in­tus­sen ver­dien el­ke or­dent­li­ke Suid-a­fri­ka­ner eg­ter ’n oom­blik om te be­sin oor die be­te­ke­nis­vol­heid van die “Te­flon”-mi­nis­ter se be­dan­king. Hy het die vi­sum­re­gu­la­sies laat in­stel wat wyd ge­kri­ti­seer is as tot groot na­deel van die toe­ris­me­sek­tor, wat van e­nor­me be­lang vir die ekonomie is, en het on­der eed ge­lieg. Die o­pen­ba­re be­sker­mer het óók be­vind hy het die Grond­wet ge­skend en par­le­ments­le­de se e­tie­se kode oor­tree.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.