$30,8 mjd.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Verkope ter waar­de van $30,8 mil­jard binne ’n dag. Dit is hoe­veel A­li­ba­ba se “Singles Day”, die jaar­lik­se koop­tog/te­lethon-ag­ti­ge ge­beur­te­nis on­der lei­ding van Jack Ma, C­hi­ne­se mil­jar­dêr en stig­ter van BA­BA, op 11 No­vem­ber ge­ge­ne­reer het, be­rig For­bes. com. Ge­du­ren­de die 24-uur-tyd­perk het A­li­ba­ba op al sy e-han­del­plat­forms e­nor­me kor­tings aan­ge­bied en in min­der as ’n mi­nuut en ’n half goe­de­re ter waar­de van meer as $1 mil­jard ver­koop, sê die han­de­laar. Nie juis spra­ke van ’n beer­mark en A­me­ri­kaan­se han­dels­ta­rie­we nie, of hoe?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.