MTN SE PLAN VIR DATAGROEI

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

MTN be­oog om in die vol­gen­de drie jaar 10 mil­joen toe­tree­vlak-slim­fo­ne teen ’n prys van $20 stuk (so­wat R290) te ver­koop om­dat hy sy da­ta-in­kom­ste pro­beer op­stoot, be­rig Bu­si­ness Day. Lui­dens die be­rig het die sel­foon­o­pe­ra­teur 225 mil­joen in­te­ke­na­re in die Mid­de-oos­te en A­fri­ka, maar s­legs ’n der­de van hul­le ge­bruik ge­reeld die in­ter­net. Rob S­hu­ter, uit­voe­ren­de groep­hoof van MTN, het blyk­baar ge­sê as die maat­skap­py so­veel be­staan­de kli­ën­te na slim­fo­ne kan laat ver­skuif, dit “’n groot hup­stoot vir in­ter­net­pe­ne­tra­sie” sal wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.