Kon­so­li­deer op­waarts

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

brait is ’n be­leg­gings­be­heer­maat­skap­py met ’n pri­mê­re no­te­ring op die Eu­ro MTF van die Lux­em­burg­se aan­de­le­mark en ’n se­kon­dê­re no­te­ring op die JSE. Hy be­lê hoof­saak­lik in sa­ke-on­der­ne­mings in pri­va­te be­sit deur lang­ter­myn­be­leg­gings te doen. Sy be­leg­gings­por­te­feul­je sluit New Look, Vi­r­gin Acti­ve, P­re­mier FMCG en I­ce­land Foods in. Voor­uit­sig­te: Brait het van sy al­ler­hoog­ste punt op 17 400 sent per aan­deel be­gin wan­kel na­dat hy in Maart 2015 sy 6%-aan­deel in die meu­bel­han­de­laar S­tein­hoff ver­koop het. Hy kon nie weer bo­kant 14 290 sent per aan­deel draai nie, en het ge­lei­de­lik uit ’n hoof­saak­lik sty­gen­de tendens be­weeg om op 3 315 sent steun te vind. In die gra­fie­ke: Brait het deur die weer­stand­sten­dens­lyn van sy 19 maan­de lan­ge af­waart­se nei­ging ge­breek en ver­han­del tans tus­sen 3 315 sent en 4 625 sent per aan­deel in ’n pa­troon wat o­ën­skyn­lik die kon­so­li­da­sie­fa­se van ’n lang­du­ri­ge op­waart­se fa­se kan wees.

Gaan lank: Waar hy tans aan die la­er kant van sy sy­waart­se tendens ver­han­del, slaag Brait daar­in om steun op 3 315 sent te behou. Om­dat die drie­week­se re­la­tie­we­s­terk­te-in­deks (3W RSI) be­sig is om ’n sim­me­trie­se drie­hoek te vorm, kan die hui­di­ge wis­sel­val­lig­heid binne ’n ver­han­de­lings­band voort­duur. ’n Sty­ging tot bo­kant 3 940 sent be­hoort mee te bring dat Brait op­nuut die be­lang­ri­ke weer­stands­vlak van 4 625 sent toets. Breek hy deur dié vlak sal die lang­du­ri­ge kon­so­li­da­sie eindig en die op­waart­se fa­se van ’n styg­pa­troon be­gin, met die aan­vank­li­ke me­di­um­ter­myn­mik­punt op 7 200 sent per aan­deel.

Gaan kort: Ver­my dit om lank te gaan as steun op 3 315 sent mee­gee. ’n Da­ling tot 2 490 sent kan volg, met die vol­gen­de steun­vlak op 1 660 sent per aan­deel. ■ te­rug­[email protected]­week.co.za

Mox­i­ma Ga­ma word be­skou as een van die vyf voor­ste teg­nie­se ont­le­ders in Suid-a­fri­ka. Sy is al 10 jaar lank ’n teg­nie­se ont­le­der wat vir BJM, No­ah Fi­nan­ci­al In­no­va­ti­on en S­tan­dard Bank ge­werk het as deel van die na­vor­sing­span in die te­sou­rie-af­de­ling van CIB.

BRON: Tra­ding­view

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.