Te­leur­stel­len­de re­sul­ta­te

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

San­to­va* se tus­sen­tyd­se re­sul­ta­te vir die tyd­perk tot ein­de Au­gus­tus was te­leur­stel­lend, met we­sens­ver­dien­ste per aan­deel (WVPA) s­legs 3,1% ho­ër. Ek WVPA so­wat 15% ho­ër ver­wag. Die rand, wat ge­du­ren­de die tyd­perk so­wat 6% ster­ker was, het seer­ge­maak, so ook s­wak pres­ta­sies plaas­lik en in Eu­ro­pa en die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk. San­to­va het daar­in ge­slaag om kos­te te ver­laag, aan­ge­sien die bru­to be­drae 1% la­er was, en ’n paar klein maar stra­te­gie­se ver­kry­gings is nie in die re­sul­ta­te in­ge­sluit nie. Oor die al­ge­meen doen die maat­skap­py be­dryfs­be­stuur so goed as wat hy kan, maar s­wak e­ko­no­mie­se toe­stan­de (plaas­lik, B­rex­it en Eu­ro­pa) maak seer. Dit is die laas­te klein­ka­pi­ta­li­sa­sie­aan­deel wat ek in my twee­de­vlak­por­te­feul­je hou, en ek is ge­luk­kig om hom te be­sit, maar ek hou die in­ter­na­si­o­na­le ekonomie dop. Erns­ti­ge swak­heid en ek sal ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.