Ramp­spoe­di­ge ver­kry­ging

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Fa­mous Brands* het die suk­ses­vol­le af­han­de­ling van die vry­wil­li­ge maat­skap­pyoor­een­koms (VMO) vir sy B­rit­se Gour­met Bur­ger Kit­chen (GBK) aan­ge­kon­dig. Dit kan steeds in die hof be­twis word, maar in­dien nie, sal hier­die ramp­spoe­di­ge ver­kry­ging dalk uit­ein­de­lik wins be­gin ge­ne­reer. Maar die vraag is: Hoe­veel wins? En kan GBK reg­tig werk en ’n be­lang­ri­ke deel van die groep wees? Mis­kien sal Fa­mous Brands tog die be­sig­heid ver­koop – dit kan mak­li­ker wees nou dat hy be­ter ge­po­si­si­o­neer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.