Goeie nuus vir aan­deel­hou­ers

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

In fin­week van 16 Au­gus­tus het ek ge­won­der wat BHP* gaan doen met die geld wat hy uit die ver­koop van sy A­me­ri­kaan­se ba­tes ver­dien. Hy het nou ’n spesiale di­vi­dend van $5,2 mil­jard aan­ge­kon­dig, wat ten min­ste $1,00 per aan­deel is – teen die hui­di­ge wis­sel­koers so­wat 1 430 sent wat in Ja­nu­a­rie be­taal­baar is. Daar­be­ne­wens sal hy ook ’n aan­de­le­te­rug­koop vir die an­der $5,2 mil­jard op die Aus­tra­lie­se aan­de­le­beurs (ASX) on­der­neem. Met die aan­deel reeds op ’n ste­wi­ge di­vi­dend­op­brengs van so­wat 5% is dit goeie nuus vir aan­deel­hou­ers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.