Toets jou al­ge­me­ne ken­nis deur hier­die vas­vra te vol­tooi wat van­af 19 No­vem­ber aan­lyn deur fin24.com/fin­week be­skik­baar sal wees.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kolskoot -

1. 2. 3. Vir hoe­veel is Pa­blo Pi­cas­so se in No­vem­ber op ’n Chris­tie’s-vei­ling ver­koop?

$26,9 mil­joen

$29,6 mil­joen

$25,9 mil­joen

In wat­ter A­me­ri­kaan­se deel­staat het veld­bran­de re­kord­groot ver­nie­ti­ging aan­ge­rig?

Pre­si­dent Do­nald Trump het ’n be­plan­de be­soek aan die A­me­ri­kaan­se Ais­ne-mar­ne-be­graaf­plaas in Frank­ryk – een van die ge­leent­he­de om die hon­derd­ja­ri­ge her­den­king van die on­der­te­ke­ning van die wa­pen­stil­stand te her­denk – weens re­ën mis­ge­loop.

Wat is die na­si­o­na­le vo­ël van Zim­bab­we?

Wie sal Si­mon Sus­man as voor­sit­ter van Wool­wort­hs ver­vang? 6. 7. 8. 9.

Ja­son Ro­hde is vry­ge­spreek van die moord op sy vrou in 2016 in S­tel­len­bosch.

Wat­ter ak­teur speel die rol van F­red­die Mer­cu­ry in die bi­o­gra­fie­se rol­prent

Ra­mi Ma­lek Sa­cha Ba­ron Co­hen Matt S­mith

Wie is die uit­voe­ren­de hoof van die Nel­son Man­de­la-kin­der­fonds?

Van wat­ter de­par­te­ment was Bar­ba­ra Ho­gan nie ’n mi­nis­ter nie? Ge­sond­heid

O­pen­ba­re on­der­ne­mings Bin­ne­land­se sa­ke

10.Waar 90 kin­ders wat by ’n skool in Ka­me­roen ont­voer is, is in No­vem­ber vry­ge­laat.

321

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.