DIE SLEG­TE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Ver­brui­kers­ver­troue het in die der­de kwar­taal van 2018 erg ver­sleg met die Fnb/ber-ver­brui­kers­ver­troue-in­deks (VVI) wat van 22 in die twee­de kwar­taal tot 7 ge­daal het. Ver­brui­kers­ver­troue was het ver al­le in­kom­ste­groe­pe ver­swak, maar ver­al by lae-in­kom­ste­ver­brui­kers (ver­dien min­der as R3 000 per maand) waar dit van 0 tot -8-in­deks­pun­te ge­daal het. FNB skryf dit hoof­saak­lik toe aan aan­sien­li­ke da­lings in die e­ko­no­mie­se voor­uit­sig­te en die VVI se huis­hou­de­li­ke fi­nan­si­ë­le-voor­uit­sig-subin­dek­se, wat on­der­skei­de­lik met 24 en 18 pun­te ge­daal het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.