Mil­jard

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Ap­ple se aan­de­le het ge­du­ren­de No­vem­ber met 20% ge­daal; sy swak­ste maand se­dert die fi­nan­si­ë­le kri­sis, be­rig The New York Ti­mes. Weens dié da­ling het die maat­skap­py on­ge­veer $230 mil­jard van sy mark­waar­de ver­loor, wat dit by­kans sy plek laat ver­loor as die waar­de­vol­ste maat­skap­py om te ver­han­del naas Mi­cro­soft, het die koe­rant ge­sê. Voor die da­ling was Ap­ple on­ge­veer $250 mil­jard meer werd as Mi­cro­soft, maar in laat Ok­to­ber het laas­ge­noem­de be­ter as ver­wag­te ver­dien­ste aan­ge­kon­dig en sy aan­de­le was in No­vem­ber on­ge­veer 1% ho­ër.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.