Beer­ter­rein nog nie ’n kri­sis nie

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die be­roem­de Faang-aan­de­le (Fa­ce­book, Ap­ple, A­ma­zon, Netflix en [Alp­ha­bet] Google) is al­mal op beer­ter­rein met dié dat hul­le 20% onder hul al­ge­he­le hoog­te­punt ver­han­del. Verkope van ge­wil­de aan­de­le word al­tyd ver­wag en is ’n gesonde deel van die mark, en met dié guns­te­lin­ge onder druk is die A­me­ri­kaan­se in­dek­se ook swak­ker. Ek dink nie die verkope is ver­by nie, maar dis nie ’n kri­sis nie. Wat styg, daal soms ook. Hul­le het eg­ter al­mal hul eie pro­ble­me wat tans na vo­re kom, en hul vol­gen­de lo­pie sal dalk nie so skou­spel­ag­tig soos vroe­ër wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.