Goed­ko­per, maar ver­sig­tig

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Ti­ger Brands het aan­ge­kon­dig dat hy sy be­lang van 42% in O­ce­a­na ont­knoop. Dis nie we­sen­lik vir Ti­ger Brands nie, maar kan O­ce­a­na se aan­deel­prys op kort ter­myn knou as die mark oor­spoel word met Ti­ger Brands-aan­deel­hou­ers wat hul O­ce­a­na-aan­de­le ver­koop. Ek het baie tyd daar­aan ge­wy om die vis­se­ry-aan­de­le te be­kyk en daar­oor te skryf, maar ek is al­tyd aan die ver­keer­de kant van die be­dryf. Ter­wyl die verkope dus kan­se kan skep vir men­se wat dalk goed­ko­per O­ce­a­na-aan­de­le wil koop, bly ek weg. Uit­voe­ren­de hoof van Dis­co­ve­ry

A­dri­an Go­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.