Hoop vir wins op lan­ger ter­myn

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Dis­co­ve­ry* het be­son­der­he­de van sy “ge­drags­bank” aan­ge­kon­dig wat aan­staan­de jaar in­ge­stel sal word. Die i­dee is dat, soos Vi­ta­li­ty help om kli­ën­te se lig­gaam­li­ke fiks­heid te ver­be­ter, die­self­de met men­se se fi­nan­si­ë­le “fiks­heid” ge­doen kan word. Dit werk beslis met oe­fe­ning, maar ek ver­moed dit sal dalk met geld­sa­ke moei­li­ker gaan. Ek ver­wag dat die men­se wat by die nu­we bank aan­sluit, dié sal wees wat reeds fi­nan­si­eel nog­al ge­sond is, wat die doel ver­y­del. Daar­by sal dit net ’n tran­sak­sie­bank wees, met geen kre­diet nie – en jy sal dus ’n twee­de bank moet ge­bruik as jy kre­diet wil hê. Ek hou van die kon­sep en ons sal met­ter­tyd sien of dit werk. A­dri­an Go­re het ge­sê dit neem on­ge­veer vyf jaar om ’n nu­we pro­duk op te bou, en ge­volg­lik sal ons eers oor ’n paar jaar werk­lik re­sul­ta­te be­gin sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.