Ver­brui­kers kry steeds swaar

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

O­lie­pry­se het die af­ge­lo­pe maand of wat met meer as 20% ge­daal. Saam met die rand-dol­lar-wis­sel­koers op vlak­ke onder R14 be­hoort die pe­trol­prys in De­sem­ber heel­wat te daal – dalk met 150 sent of meer. On­ge­luk­kig is swaar­be­las­te, skuld­be­laai­de ver­brui­kers ná die mo­ne­tê­re­be­leids­ko­mi­tee se ver­ga­de­ring in No­vem­ber met ’n ren­te­koers­ver­ho­ging ge­tref. E­ni­ge we­sen­li­ke her­stel in ver­brui­kers­be­ste­ding en -ver­troue gaan ten bes­te steeds baie sta­dig wees.■ te­rug­[email protected]­week.co.za

*Die skry­wer be­sit aan­de­le in Long4li­fe, Dis­co­ve­ry en Ca­pi­tec.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.