Hiert vir die hit­s­tjor­re tus­sen ons!

George Herald - Auto Dealer - - News - FRANÇOIS GER­MIS­HUYS

Die na­week lei al­le mo­tor­sport­paaie in die Suidkaap na Ge­or­ge en Oudts­hoorn vir een van die groot­ste o­vaal­baan­by­een­koms­te hier. Die jaar­lik­se hit­s­tjor-uit­da­ging word op 15 en 15 Ju­nie in Ge­or­ge en Oudts­hoorn aan­ge­bied.

Vry­dag­aand be­gin die wed­ren­ne op die Ge­or­ge o­vaal­baan om 19:00, met die hek­ke wat om 15:00 o­pen. Vry­daaand se wed­ren­ne sal be­staan uit drie uit­dun­ne en ‘n fi­naal in el­ke klas. Toe­gang is R60 per vol­was­se­ne en vir kin­ders R20.

Sa­ter­dag­aand se wed­ren in die twee­de been op Oudts­hoorn be­gin om 15:00 met die hek­ke wat 10:00 o­pen. Die for­maat op Oudts­hoorn is ook drie uit­dun­ne en ‘n fi­naal in el­ke klas. Toe­gang is ook R60 per vol­was­se­ne en R20 per kind.

Die tro­feë vir al­bei aan­de word op Oudts­hoorn na die aand se wed­ren­ne uit­ge­deel.

Daar word al­bei aan­de in se­we klas­se mee­ge­ding: Cros­skarts, Ont­wik­ke­ling, 1660, 2,1 Hit­sjor­re, He­a­vy Me­tal en Ge­mo­di­fi­seer­de V8.

In die Ho­trod­klas waar­oor die t­wee aan­de eint­lik gaan, is ster-ren­ja­ers in­ge­skryf. Kaap­stad se top­man­ne - Nic­key en Ra­niel Koe­ge­len­berg met hul vin­ni­ge Ford Fie­stas en die hui­di­ge SA kam­pi­oen Dy­lan Nel sal ook dar wees met sy blit­si­ge O­pel Cor­sa. Die SA 2-mo­tor van Bry­an G­rim­beek is ook in­ge­skryf. Dit gaan se­ker­lik die eer­ste keer wees dat die bes­te drie van SA ge­lyk in die Suidkaap in ak­sie gaan wees. Die plaas­li­ke hel­de is ook ge­reed vir die aan­slag van bui­te. S­haun Pot­gie­ter se vin­ni­ge VW S­ci­roc­co en C­li­ve Mey­er met sy tur­bo­aan­ge­jaag­de O­pel Cor­sa het tuis­veld­voor­deel.

Kom kyk hoe die an­der ren­ja­ers gaan swoeg teen die SWD se ver­de­di­ging hier­die na­week. Vir na­vrae, s­ka­kel 082 695 4833.

Fo­to’s: François Ger­mis­huys

S­haun Pot­gie­ter van Ge­or­ge se mo­tor­klub gaan poog om die hit­s­tjor-ti­tel sy­ne te maak met sy prag­ti­ge VW S­ci­roc­co. Nog ‘n op­win­den­de me­de­din­ger in die Hit­s­tjor-klas is die Ford Fies­ta met S­tan van El­st van Kaap­stad ag­ter die s­tuur.

Dy­lan Nel van Kaap­stad gaan die an­der hit­sjor­re wys hoe­kom hy SA 1 is in dié klas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.