Wie is dié Koe­pee van die Jaar?

Die luuk­se Lexus LC-koe­pee is as die ge­sog­te Koe­pee van die Jaar aan­ge­wys deur die jaar­lik­se D­ri­ver Po­wer-pei­ling van Au­to Ex­press in B­rit­tan­je. Suid-A­fri­ka­ners kan ver­wag om dit la­ter van­jaar hier te sien.

George Herald - Auto Dealer - - Voorblad -

En­ke­le maan­de na­dat Lexus as bes­te ver­vaar­di­ger in die Au­to Ex­press 2018 D­ri­ver Po­wer-te­vre­den­heids­pei­ling aan­ge­wys is, gee dié ver­vaar­di­ger weer die pas aan dank­sy die aan­kon­di­ging dat die luuk­se LC-koe­pee die ge­sog­te Koe­pee van die Jaar-prys ge­wen het.

Die jaar­lik­se D­ri­ver Po­wer-pei­ling is op die me­nings van meer as 80 000 B­rit­se mo­to­ris­te ge­grond wat hul oor­deel in 9 ka­te­go­rieë en op 31 ver­skil­len­de ge­bie­de uit­ge­spreek het.

“Ons D­ri­ver Po­wer-pei­ling stel ei­e­naars in staat om niks te­rug te hou wan­neer hul­le te­rug­voe­ring oor hul mo­tors gee nie,” het S­tu­art Mil­ne, voer­tuig­re­dak­teur, ge­sê.

Hy het by­ge­voeg: “Om as die bes­te ge­kroon te word, be­te­ken ’n ver­vaar­di­ger kan geen fou­te be­gaan nie, en van­jaar was die me­de­din­ging ui­ters straf.”

Lexus-ei­e­naars het die fa­bri­kaat hoog aan­ge­prys en top­pun­te vir bin­ne­ruim­ge­hal­te, ge­mak en bou­ge­hal­te ge­gee. Vir hier­die toe­ken­ning, het die meer e­mo­si­o­ne­le e­le­ment van Lexus LC se soe­pel, kon­sep­ag­ti­ge voor­koms be­son­de­re lof ge­kry.

Die hoof­re­dak­teur van Au­to Ex­press, S­te­ve Fo­w­ler, het ver­der ver­dui­de­lik: “Toe Lexus die LF-LC-kon­sep by die De­troit-mo­tor­skou in 2012 ont­hul het, het min men­se ge­dink die mo­tor sal die ver­toon­lo­kaal haal en só goed lyk. Ons ook. Lexus sou se­ker­lik nie dap­per ge­noeg wees om ’n pro­duk­sie­mo­tor wat só lyk, be­kend te stel nie?

“Ons is sel­de so ge­luk­kig om ver­keerd te wees. Die Lexus LC is net so spe­si­aal op die oog as sy kon­sep­weer­ga­we. Om een te kan ry is nog meer spe­si­aal.”

E­wan S­hep­herd, ’n di­rek­teur van Lexus VK, het by die ont­vangs van die prys ge­sê: “Die LC het die bood­skap tuis­ge­bring dat ons fa­bri­kaat een van die mees vi­si­oe­nê­re, oor­spronk­li­ke en op­win­den­de is. Ons het met die LC ge­wys dit is nie net woor­de nie, maar dat ons dap­per sie­ning vir die toe­koms van Lexus ver­der as kon­sep­mo­del­le tot in die ver­toon­lo­kaal strek.

“Ons is ver­heug dat ons skit­te­ren­de vlag­skip-koe­pee deur Au­to Ex­press er­ken is.”

Die Suid-A­fri­kaan­se mark kan uit­sien na die ko­men­de LC 500 Li­mi­ted, ’n be­perk­te weer­ga­we wat laat in Au­gus­tus 2018 be­kend­ge­stel sal word. Die LC Li­mi­ted word in ui­ters be­perk­te ge­tal­le be­skik­baar ge­stel, en het ’n V8-en­jin met ’n skit­te­ren­de nu­we blou kleur­ska­ke­ring (Mor­phic Blue).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.