Toyo­ta skop twee­de helf­te van 2018 goed af

George Herald - Auto Dealer - - News -

Toyo­ta se ver­ko­pe het in Ju­lie die eer­ste keer van­jaar die 12 000-kerf ver­by­ge­steek toe sy ver­ko­pe vir die jaar tot nou op 77 099 een­he­de te staan ge­kom het. Dit plaas die han­dels­naam ste­wig bo aan plaas­li­ke voer­tuig­ver­ko­pe. Die al­te­sa­me 12 840 een­he­de wat Toyo­ta ver­le­de maand ver­koop het, is in skerp kon­tras met die e­ko­no­mies on­der­druk­te mark na­dat die brand­stof­prys vroeg in Ju­lie ’n re­kord­hoog­te be­reik het.

“Ons is baie te­vre­de met ons Ju­lie-ver­ko­pe, en dit is weer as ge­volg van ’n ge­kon­so­li­deer­de po­ging deur ons Toyo­ta-, Lexus- en Hi­no­han­de­laars, Toyo­ta Suid-A­fri­ka se per­so­neel as­ook ons klan­te,” sê Cal­vyn Ham­man, se­ni­or vi­se-pre­si­dent van ver­ko­pe en be­mar­king by Toyo­ta Suid-A­fri­ka Mo­tors.

“Hoe­wel ons ver­ko­pe van goed oor die 12 000 een­he­de ’n pres­ta­sie in eie reg is, ge­tuig die feit dat ons dit in sul­ke moei­li­ke e­ko­no­mie­se tye be­haal het, hoe veer­krag­tig die Suid-A­fri­kaan­se mark is.

Pas­sa­siers­voer­tuig­ver­ko­pe het op 7 348 een­he­de te staan ge­kom, ‘n noe­mens­waar­di­ge sty­ging van 1 455 een­he­de teen­oor Ju­nie (5 893). S­te­wi­ge sport­nuts­ver­ko­pe deur die

seg­ment­lei­ers die For­tu­ner (1 006) en RAV4 (949) so­wel as die nu­we mo­del, die Rush (494), het aan­sien­lik tot die af­de­ling vir pas­sa­siers­voer­tuie by­ge­dra. Toyo­ta se luuk­se sport­nut­se, die Pra­do en die Land Crui­ser 200, het on­der­skei­de­lik 84 en 85 ver­ko­pe ge­haal ter­wyl die nis­mo­del-sport­nut­se, die Lexus NX (25), RX (10) en LX (16) steeds goed vaar.

Tra­di­si­o­ne­le pas­sa­siers­mo­tors nie, waar­on­der die Corol­la Qu­est (1 405), Ya­ris (974) en E­ti­os (830), het ook s­te­wi­ge kleims af­ge­steek het om Toyo­ta in Ju­lie los voor te plaas.

Hi­lux, die top­ver­ko­per in die af­de­ling vir lig­te han­dels­voer­tuie (LHV), het eg­ter die kol­lig ge­steel deur­dat dié mo­del ver­le­de maand meer nu­we tuis­tes as e­ni­ge an­der mo­del in SuidA­fri­ka ge­vind het.

Die Hi­lux, waar­van al­te­sa­me 3 373 een­he­de van die hand ge­sit is, het meer as die helf­te van Toyo­ta-ver­ko­pe in die LHV-seg­ment aan­ge­te­ken. Die Qu­an­tum met 1 460 een­he­de as­ook die Land Crui­ser-bak­kie met 238 een­he­de het ook s­terk ver­toon.

Hi­lux is ver­re­weg Suid-A­fri­ka se top­ver­ko­per­voer­tuig vir die jaar so­ver en het al­te­sa­me 23 215 ver­ko­pe aan­ge­te­ken ter­wyl sy naas­te teen­stan­der 5 637 een­he­de min­der ver­koop het.

Wat vrag­mo­tors be­tref, het die Hi­no 300-Reeks weer ’n fris ver­to­ning in die af­de­ling vir me­di­um han­dels­voer­tuie (MHV) met ’n mark­aan­deel van 24,7% ge­had, ter­wyl die Hi­no 500 die maand met ’n mark­aan­deel van 18,6% in die af­de­ling vir swaar han­dels­voer­tuie (SHV) af­ge­sluit het.

“Ons is met ’n al­ge­he­le mark­aan­deel van 26,8% in Ju­lie werk­lik trots op ons han­de­laar­net­werk en kan hul­le net aan­moe­dig om voort te gaan om glim­lag­te op die ge­sig van klan­te te sit en nie self­vol­daan ag­ter­oor te sit nie.

“Die be­kend­stel­ling van nu­we waar­de-vir-geld­voer­tuie soos die Rush kan net goeie din­ge vir die stag­ne­ren­de plaas­li­ke e­ko­no­mie in­hou. Ons is bly dat ko­pers dié nu­we­ling met ope arms ont­vang het aan­ge­sien dig­by 500 een­he­de van die Rush in sy eer­ste maand van die hand ge­sit is,” sê Ham­man.

Toyo­ta se nu­we Rush.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.