Ou­mo­tors vier vroeë len­te by tol­huis

George Herald - Auto Dealer - - News -

Die Suid-Kaap­se Ou­mo­tor­klub het op Er­fe­nis-dag ‘n lek­ker uit­stap­pie na die ou tol­huis in die Mon­ta­gu­pas on­der­neem van­af Ge­or­ge - som­mer net om self die le­gen­da­rie­se kof­fie en pan­ne­koek te ge­niet. Die Vrien­de van die Tol­huis bied el­ke Sa­ter­dag­og­gend ver­sna­pe­rin­ge aan om fond­se vir die in­stand­hou­ding en re­stou­ra­sie in te sa­mel.

Be­stuur­ders en hul pas­sa­siers het ook die in­te­res­san­te oud­he­de in en om die tol­huis ge­niet en al kui­er-kui­er staal­tjies oor die ou dae uit­ge­ruil.

Fo­to: Da­leen En­gel­brecht

Die Vrien­de van die Tol­huis het ge­skied­kun­di­ge kos­tuums wat die ou­mo­tor klub­le­de som­mer in hul e­le­ment laat voel het.

Fo­to: Da­leen En­gel­brecht

Kar­ma en Ki­an Pie­naar lyk styl­vol en ver­al Ki­an se keil ver­leen ek­stra swier aan die lek­ker len­te­dag. Er­fe­nis­dag by die ou tol­huis in Mon­ta­gu­pas is in prag­ti­ge warm len­te­weer ge­niet. Ak­teurs­paar, Li­da en Jo­han Bo­tha.

Fo­to: Ro­sa du P­reez

Fo­to: Ro­sa du P­reez

Die per­de­kar het die jong­span ver­stom - geen en­jin nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.