Fiet­se brom vir 'n goeie doel

George Herald - Auto Dealer - - Nuus -

Mo­tor­fiets­ry­ers van­uit die streek het Son­dag 2 De­sem­ber saam­ge­trek by die Pad­dagat­sen­trum langs Knys­na­weg om die Pe­op­le’s Dis­pen­sa­ry for Sick A­ni­mals (PDSA) ‘n hup­stoot te gee voor die Kers­sei­soen.

Or­ga­ni­seer­der An­ton Mey­er het ver­tel dat die fonds­in­sa­me­ling vin­nig ‘n in­stel­ling ge­raak het en dat daar weer twee sul­ke saam­trek­ke vir 2019 be­plan word. Daar was so­wat 70 fiet­se te sien by die ge­sins­by­een­koms met ge­har­de mo­tor­fiets­ry­ers, hul met­ge­sel­le en som­mer baie kin­ders wat hul­le ou­ers soon­toe ge­sleep het om die fiet­se te kom be­won­der. Le­de van die ver­keers­o­wer­heid was aan diens om die groep ry­ers vei­lig na hul be­stem­ming by die PDSA se kan­toor te ver­ge­sel.

Die mo­tor­fiet­se be­gin by­een­kom vir hul lief­da­dig­heids­rit.

Moi­ra Gibbs (PDSA), An­ton Mey­er, Za­ne Up­man, Leigh-An­ne Van G­reu­nen en Paul (Ham­my) de V­ries.

Ver­keers­men­se op hul pos. Van links: Joey Mul­ler, Fe­li­cia de Ko­ker, Wil­bur Jo­seph, Frank­lik Wind­aai en Art­hur Hu­man.

P­ri­eur (1) en sy pa, JP du P­les­sis van Ge­or­ge. Die jong kê­rel weet be­slis waar die spoed van­daan kom!

Pa­ra­me­di­kus Ja­c­ques Lou­rens en Bi­an­ca S­ch­lim­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.