George Herald

Jong Vicky Cupido verras by Aarbeifees

- André Stander

Die 12-jarige Vicky Cupido wat in tydelike kleure deelgeneem het, het Saterdagog­gend vir ‘n groot opskudding gesorg toe sy die ope-vroue afdeling in die 5 km by die Aarbeifees in 17:54 gewen het.

Die wedlope is deur Nedbank SWDatletie­kklub aangebied en het 395 atlete gelok.

Die veteraan, Johanna Claassen (25:26) van Nedbank SWD, 18-jarige Zhane Vorster (26:20) van Nedbank SWD, meester, Ronel Pieterse (26:26) in tydelike kleure en die 18- jarige Zanelle Vorster (28:54) van Nedbank SWD het Cupido gevolg.

Die ope-mans afdeling is deur die Elfonzo Pieterse van Nedbank (17:54) gewen, Auschten October (18:15), Bradley Carelse (18:55), Noof van Vuuren (19:26), almal ook Nedbank, en Reynard van Straaten (22:05) van Grasshoppe­rs Outeniqua Harriers het hom gevolg.

Die 29-jarige Lloyd Bosman (28:22) van Nedbank SWD het die 9 km-wedloop gewen.

Heinrich Wagner (29:39) van KPMG, Melikhaya Msizi (31:12) van Knysnamara­thonklub, Christophe­r Swart (31:15) in tydelike kleure en Francois Maquassa (31:47) van Nedbank SWD het hom gevolg.

Anita Beutel (42:44) tydelike kleure,

Chane Gricius (43:00) van Grasshoppe­r Outeniqua Harriers, Charlotte Lovemore (43:35) in tydelike kleure, Wendy Joubert (44:50) van Langeberg-atletiekkl­ub en Ariadne van Zandbergen (45:23) van CMSEDEN het die ope-vroue afdeling gewen.

 ?? Foto’s: Anton Gericke ?? Mamohloya Mashala Conrad en Tarren Julies in aksie in die 5 kmwedloop. Elfonzo Pieterse (Nedbank) het Saterdag die 5 km-wedloop by die Aarbeifees gewen.
Foto’s: Anton Gericke Mamohloya Mashala Conrad en Tarren Julies in aksie in die 5 kmwedloop. Elfonzo Pieterse (Nedbank) het Saterdag die 5 km-wedloop by die Aarbeifees gewen.
 ??  ?? Lloyd Bosman (Nedbank) het in die 9 km-wedloop geseëvier.
Lloyd Bosman (Nedbank) het in die 9 km-wedloop geseëvier.
 ??  ?? Zhane Vorster (links) en Dylan Potgieter nader die eindpunt van die 5 km-wedloop.
Zhane Vorster (links) en Dylan Potgieter nader die eindpunt van die 5 km-wedloop.
 ??  ?? Reynard van Straaten (Grasshoppe­r Outeniqua Harriers)
Reynard van Straaten (Grasshoppe­r Outeniqua Harriers)
 ??  ?? Noof van Vuuren
Noof van Vuuren
 ??  ?? Duan Gous
Duan Gous
 ??  ?? Zanelle Vorster draf gemaklik saam met Koos Botha.
Zanelle Vorster draf gemaklik saam met Koos Botha.
 ??  ?? Dawid Simeon du Plessis
Dawid Simeon du Plessis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa