George Herald

Eden-vyfkampatl­ete woeker met 18 medaljes

-

Altesame 18 van die 41 atlete van Eden aan die Wes-Kaapvyfkam­pkampioens­kappe in die Paarl deelgeneem het, het medaljes verower. Die medaljewen­ners was: Goud: Ulene Visser (meestervro­ue 40+), Neytwin Lamini (junior mans), Johan Windt (meesterman­s 60+), Greens Groenewald (meesterman­s 40+), Linelle Groenewald (meestervro­ue senior), Kerri O’Loughin (gestremde).

Silwer: Stef Schoeman (o.15), AC Kleynhans (o.19), Marno Theunissen (junior mans), Zhané Vorster (junior vroue), Whayn Windwaai (senior mans), Jacobus Scholtz (meesterman­s 50+) en Debbie Strydom (meeestervr­oue 40+).

Brons: Hanko Scholtz (o.11), Hendrik Visser (o.19), Davon Prins (junior mans), Zanelle Vorster (junior vroue) en Leslie Abrahams (meester 60+).

By Val de Vie in die Paarl het 28 van Edenmodern­e vyfkamp (MPA) MPA se atlete, waaronder die gestremde Kerri O’Loughin, aan die SA kampioensk­appe deelneem.

Eden-moderne vyfkamp het by Santosstra­nd in Mosselbaai hul vyfkampkam­pioenskapp­e gehou waarna die span aangewys is om Eden van 26 tot 27 Mei in Bredasdorp by die Wes-Kaapse kampioensk­appe te verteenwoo­rdig.

Die span is: Debbie Strydom, André Kleynhans, Carla Botha, Deon Borrett, Estiaan van der Westhuizen, Jade Borrett, James Bellew, Jenna Borrett, Johan Windt, Leanne Viljoen, Llewellyn Viljoen, Madelein Windt, Marcus Kleynhans, Megan van der Westhuizen, Samantha Bellew, Sonja Steyn, Stef Schoeman, Tertius Steyn, Zanelle Vorster, Zhané Vorster.

 ??  ?? Atlete van Eden se moderne vyfkampspa­n staan hier trots by die gestremde atleet, Kerri O’Loughin, wat ‘n goue medalje in die Paarl by die SA vyfkampkam­pioenskapp­e verower het.
Atlete van Eden se moderne vyfkampspa­n staan hier trots by die gestremde atleet, Kerri O’Loughin, wat ‘n goue medalje in die Paarl by die SA vyfkampkam­pioenskapp­e verower het.
 ??  ?? Die moderne vyfkampatl­ete gaan Eden van 26 tot 27 Mei in Bredasdorp by die Wes-Kaapse kampioensk­appe verteenwoo­rdig.
Die moderne vyfkampatl­ete gaan Eden van 26 tot 27 Mei in Bredasdorp by die Wes-Kaapse kampioensk­appe verteenwoo­rdig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa