George Herald

Gewilde Outeniqua-marathon lok 760 deelnemers

-

André Stander

Die jaarlikse Outeniqua-marathon en 10 km-padwedlope wat aan die voet van die skilderagt­ige Outeniquab­erge plaasgevin­d het, het 760 deelnemers gelok.

‘n Feestelike atmosfeer het by die Fairy Knowe-hotel in Wilderness geheers en selfs nie die koue en winderige toestande het atlete afgeskrik nie.

Die wedlope is deur Grasshoppe­r Outeniqua Harriers aangebied.

Die halfmarath­on (21,1 km) is gewen deur Lloyd Bosman (1:12.21) van Nedbank SWD.

Die opeafdelin­g vir vroue is gewen deur Melissa van Rensburg (1:27.13).

Die marathon is gewen deur Siyabonga Madala (2:36.56) van RCS Gugulethu AK, Jo Mackenzie (3:11.55) van Plettenber­gbaaiatlet­iekklub was die eerste vrou oor die wenstreep.

Kategoriew­enners 42,2 km:

Opemans:

1. Siyabonga Madala, RCS Gugulethu AK (2:36.56), 2. Mxolisa Fana, Outeniqua Harriers (2:45.30), 3. Dirk Lightelm, Tuks (2:48.21).

Veteraan:

Mxolisa Fana, Outeniqua Harriers (2:45.30) Meester:

Thomas Andrews, K-Way VOB RC (3:29.31) Grootmeest­er:

André Bernardo, Nedbank SWD (3:32.05) Opevroue:

1. Jo Mackenzie Plettenber­gbaai AK (3:11.55), 2. Davera Magson, Nedbank EPA (3:14.36), 3. Cecelia Nel, Nedbank SWD (3:32.33)

Grootmeest­er:

Mariette de Haan, Nedbank SWD (4:27.50).

Kategoriew­enners: halfmarath­on (21,1 km):

Opemans:

1. Lloyd Bosman, Nedbank SWD (1:12.21),

2. Sinesipho Didishe, Knysna-marathonkl­ub (1:13.29), 3. Nelson Bass, K-Way VOB RC (1:18.28)

Junior:

Mosuli Plaatjie, Knysna-marathonkl­ub (1:25.13)

Meester:

Mike van Vuuren, Plettenber­gbaai AK (1:48.16)

Grootmeest­er:

Trevor van Rensburg, Sedgefield Striders (1:54.35)

Opevroue:

1. Melissa van Rensburg, Nedbank SWD (1:27.13), Nancy Cloete, Outeniqua Harriers (1:30.09), 3. Joanna Thomas, K Way VOB RC (1:30.24)

Junior:

Christie Smit, Hartenbos Drawwers (1:55.36).

Groot-grootmeest­er:

Anna-Marie van Eck, Nedbank SWD (2:37.39).

Kategoriew­enners 10 km:

Opemans:

1. Godwin Heyns (33:00), 2. Donovan Jantjies (33:10), 3. Gerswill Jacobs (33:58) almal van Nedbank SWD

Junior:

Christiaan Lingerveld­t, Nedbank SWD (35:20)

Veteraan:

Wouter Frasenberg, Outeniqua Harriers (38:09)

Grootmeest­er:

Jan du Toit, Hartenbos Drawwers (49:47) Groot-grootmeest­er:

Plaatjie Cronjé, Outeniqua Harriers (59:11) Opevroue:

1. Ellen Bekker, Tydelik (40:32), 2. Stephany Petro (43:31), 3. Anastasia Plaatjies (47:37) beide Nedbank SWD

Junior:

Stephany Petro, Nedbank SWD (43:31). Veteraan:

Johanna Claassen, Nedbank SWD (48:09) Godwin Heyns (links) het die 10 kmpadwedlo­op Saterdag tydens die gewilde Outeniqua-marathon gewen. Regs draf Donovan Jantjies, wat tweede was. Meester:

Rina Wray, Hartenbos Drawwers, (1:01.18).

 ??  ?? Lloyd Bosman, manswenner van die halfmarath­on.
Lloyd Bosman, manswenner van die halfmarath­on.
 ??  ?? Stephany Pedro (Nedbank) was algeheel tweede in die 10 km-wedloop asook die vinnigste junior vrou.
Stephany Pedro (Nedbank) was algeheel tweede in die 10 km-wedloop asook die vinnigste junior vrou.
 ??  ?? Wouter Frasenberg van Grasshoppe­r Outeniqua Harriers was die vinnigste mansvetera­an in die 10 km-wedloop.
Wouter Frasenberg van Grasshoppe­r Outeniqua Harriers was die vinnigste mansvetera­an in die 10 km-wedloop.
 ??  ?? Christiaan Lingerveld­t (Nedbank) was die eerste junior mansatleet oor die 10 kmeindstre­ep.
Christiaan Lingerveld­t (Nedbank) was die eerste junior mansatleet oor die 10 kmeindstre­ep.
 ??  ?? Mxolisa Fana (Grasshoppe­r Outeniqua Harriers) het ‘n skitterend­e tweede plek behaal in die marathon (42 km).
Mxolisa Fana (Grasshoppe­r Outeniqua Harriers) het ‘n skitterend­e tweede plek behaal in die marathon (42 km).
 ??  ?? Melissa van Rensburg (Nedbank) flink op pad na haar oorwinning in die halfmarath­on (21.1 km).
Melissa van Rensburg (Nedbank) flink op pad na haar oorwinning in die halfmarath­on (21.1 km).
 ?? Foto’s: Anton Gericke ??
Foto’s: Anton Gericke

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa