Pink­ster­diens­te die week

George Herald - - News -

Die Pa­calts­dorp-le­raars­fo­rum se Pink­ster­diens­te skop Son­dag 13 Mei om 17:00 af in die VGK Pa­calts­dorp. Die diens­te sal daar­na el­ke aand om 19:00 in die VGK deur pre­di­kan­te van die fo­rum tot vol­gen­de Son­dag 20 Mei ge­hou word. Al­mal wel­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.