Par­keer­plek-sa­ga van­dag in hof

George Herald - - News - Mi­chel­le Pie­naar

Die bit­ter hof­ge­ding tus­sen t­wee voor­ma­li­ge Ge­or­ge-raads­le­de wat spruit uit on­min oor ‘n mu­ni­si­pa­le par­keer­plek, kom weer van­dag, Don­der­dag, 10 Mei voor.

DA-raads­lid Jo­han S­tan­der en die voor­ma­li­ge DA-raads­lid Gert Nie­haus, het Woens­dag 25 A­pril vir die ses­de keer in die Ge­or­ge-land­dros­hof ver­skyn. Dit volg na ‘n aan­klag van aan­ran­ding teen S­tan­der.

Die staats­aan­kla­er, Deshrie Pa­da­y­a­chee, kon nie die hof­saak by­woon nie, en die saak is vir t­wee we­ke uit­ge­stel. Die saak volg na ‘n in­si­dent in Ok­to­ber 2016, waar­ty­dens die t­wee raads­le­de slaags ge­raak het oor ‘n par­keer­plek. Bei­de Nie­haus en S­tan­der is in­tus­sen van die bur­ge­mees­ters­ko­mi­tee ver­wy­der, en Nie­haus het uit die DA be­dank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.