George Herald

Skool doen bes na klag van molesterin­g

- Salette Cloete

New Dawn Park Primêr het sterk gereageer op ‘n berig oor ‘n 7-jarige dogter van die area wat blykbaar deur haar pa gemolestee­r word. In die berig in George Herald van 26 April (Argelose ouers moet ook ondersoek word, bl.12) is daar geskryf oor ‘n skool in die area wat blykbaar nie alles in hul vermoë gedoen het om ‘n kind uit ‘n situasie te help nie - en New Dawn Park Primêr is die enigste primêre skool hier.

Die skoolhoof, Peter Fillies, en sy personeel voel al word die skool se naam nie genoem nie, word hulle wel geïmplisee­r. Hy sê hulle het gevoel die skool se naam word deur die modder gesleep.

Fillies het in ‘n onderhoud met George Herald gesê, New Dawn Park is een van die gemeenskap­pe in George met baie sosiale probleme, en die primêre skool hier is gewoonlik een van die eerste plekke waar dit opgetel of aangemeld word.

Fillies sê hulle probeer nie net om alles vir sulke kinders te doen nie, hulle gaan ook uit hul pad om sulke kinders na ure te help. Hy sê dit was ook die skool wat die voorval by die distrikond­erwysdepar­tement Debbie Schäfer, die WesKaapse onderwys, minister van doelbewust­e sê kindermole­stering, misdade verwaarlos­ing en seksuele uitdagings teen kinders, is ernstige wat tans bestaan in gemeenskap­pe regoor die en onderwysin­stansies, taak is nie land. Schäfer sê so ‘n van die alleen verantwoor­delikheid agentskap een mens, instansie of

Sy nie, maar die hele gemeenskap. spesiale rol sê onderwyser­s het ‘n saam met om so ‘n saak te hanteer, personeel dokters, ander mediese en maatskapli­ke werkers. sy Volgens Schäfer verwelkom van trauma ook die verminderi­ng die slagoffer - deur seker te maak die herhaal nie aanhoudend nie. gebeure van die voorval die

“Dit is ook die rol van dokter en klasonderw­yser tot die om tekens maatskapli­ke werker aan van seksuele mishandeli­ng die wet te meld, hulle word deur verplig. No

Sy sê volgens die Abuse

‘n kind wat ‘n More-dokument moet uitgevra word slagoffer is, nie weer inligting nie. “Kry net die relevante Sy sê om die saak aan te meld.” betrokke elke stap en wie vorentoe aan die gaan wees, moet ook slagoffer verduideli­k word. ‘n ouer Schäfer sê as die voorval mag as die oortreder identifise­er, word die ander ouer nie gekontak werker en of voor ‘n maatskapli­ke nie. die polisie betrokke is te “Dit word so gedoen om ‘n verhoed dat die kind verder die ander slagoffer word en deur

Volgens ouer geïntimide­er word.” selfs ‘n die minister kan daar word vir beskerming­sbevel gekry na ‘n plek die kind, en kan die kind word. Sy van veiligheid geneem voortduren­d sê die skool moet ook aan die emosionele ondersteun­ing terugvoeri­ng kind bied, en gereelde werker bied aan die maatskapli­ke oor die kind se vordering.

aangemeld het. “Daar is prosedures hiervoor in plek en ons het alles in ons vermoë gedoen om dit reg en sensitief te hanteer. Die klasonderw­yser het daarvan te hore gekom, sy het my ingelig, daar is dadelik ‘n vorm ingevul om die voorval aan te meld en om ‘n maatskapli­ke werker by die skool te kry.”

Volgens Fillies moet mense nie net aanneem dat die maatskapli­ke werker wat deur die departemen­t aangestel is, nie haar werk reg gedoen het nie. Volgens hom kan so iemand net tot op ‘n sekere punt help, en dan word dit aan die departemen­t maatskapli­ke dienste oorhandig. Fillies verduideli­k die skool se maatskapli­ke werker het ingekom, die ouers is ingeroep asook die klasonderw­yser en daar is onderhoude met al die betrokkene­s gevoer.

Carmen Muller, die voorsitter van die skoolbehee­rliggaam, sê eerstens is dit skokkend, omdat niemand graag wil hê hul kinders moet seergemaak word nie. Muller sê niemand weet werklik wat agter geslote deure by die huis gebeur nie - en daardie kind is slegs die skool se verantwoor­delikheid gedurende skoolure.

“Wat by die huis na skool gebeur kan ons ongelukkig nie baie aandoen nie. Ons het wel van ons kant af alle stappe gevolg om die kind by die skool te help. Ongelukkig kon ons dit wat glo gebeur het, nie verhoed nie.”

 ?? Foto: Salette Cloete ?? Carmen Muller, die skool se beheerligg­aamvoorsit­ter en Peter Fillies, die skoolhoof. Hulle het albei sterk gereageer op die bewerings dat die skool nie sy kant gebring het om ‘n leerder te help nie.
Foto: Salette Cloete Carmen Muller, die skool se beheerligg­aamvoorsit­ter en Peter Fillies, die skoolhoof. Hulle het albei sterk gereageer op die bewerings dat die skool nie sy kant gebring het om ‘n leerder te help nie.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa