George Herald

Derde been van Eden se dubbelkamp­reeks aangebied

-

Die derde been van die IRON-jawed multisport-klub se dubbelkamp­reeks van vier byeenkomst­e is Sondag, onder leiding van die broers, JC en PM Visser, by die Fairy Knowe-hotel in Wilderness aangebied.

Atlete van oor Eden het deelgeneem. 'n Hele paar pa's en seuns was in die nuwe afdeling in aksie en in die spanafdeli­ng het Span Oosthuizen hul slag gewys met die pa op sy fiets en sy seun wat die hardloopwe­rk moes doen.

Die uitslae was as volg:

Senior mans: 5 km-hardloop, 20 km-fietsry, 2,5 km-hardloop

1. JC Visser 1:00:02; 2. R. Swanepoel 1:01:00; 3. M. Roos 1:01:30; 4. T. Toovey 1:02:27; 5. H du Plessis 1:07:35.

Senior Vroue: 5 km-hardloop, 20 km-fietsry, 2,5 km-hardloop

1. M Toovey 1:02:02; 2. M v Rensburg 1:11:55; 3. E Yzelle 1:17:31; 4. C Wilson 1:17:50; 5. M Janse v Vuuren 1:26:57.

Junior mans: 2,5 km-hardloop, 10 kmfietsry, 1,25 km-hardloop

1. C Hattingh 32:21; 2. H Maritz 35:28;

3. J Vorster 35:33; 4. D Otto 40:29; 5. L Lindeque 41:12.

Junior vroue: 2,5 km-hardloop, 10 kmfietsry, 1,25 km-hardloop

1. L Engelbrech­t 37:18; 2. A du Plessis.

Spanne

1. Team Oosthuizen 1:09:13.

Pappa-resies

1. I Hattingh 32:33; 2. F Vorster 35:45; 3. P Wildeman 42:25.

Die finale byeenkoms sal op Sondag 20 Mei op die NMU se Saasveld-kampus plaasvind. Dieselfde formaat word behou. Die fietsrydee­l word met padfietse gery hoewel bergfietsr­yers welkom is. Almal is welkom en veral nuwelinge, juniors (11+) en aflosspann­e word aangemoedi­g om deel te neem.

Vir meer inligting bel vir PM Visser by 082 591 6031 of JC Visser by 078 245 0456 of Jared by 084 501 3722.

Vir enige driekamp- of dubbelkamp­nuus besoek gerus Eden Triathlon se Facebookbl­ad of bel Corné Hattingh by 083 289 2544 of edentriath­lon@gmail.com.

 ??  ?? Linéll Engelbrech­t op pad na louere in die afdeling vir junior vroue. JC Visser het weer die afdeling vir senior mans gebuit.
Linéll Engelbrech­t op pad na louere in die afdeling vir junior vroue. JC Visser het weer die afdeling vir senior mans gebuit.
 ??  ?? Mellusca Toovey, wenner van die senior vroueafdel­ing.
Mellusca Toovey, wenner van die senior vroueafdel­ing.
 ??  ?? Iniel en Christiaan Hattingh (regs) in aksie tydens die derde been van die IRONJawed multisport-klub se dubbelkamp­reeks wat Sondag by die Fairy Knowe-hotel in Wilderness­s aangebied is. Christiaan het in die afdeling vir junior mans geseëvier.
Iniel en Christiaan Hattingh (regs) in aksie tydens die derde been van die IRONJawed multisport-klub se dubbelkamp­reeks wat Sondag by die Fairy Knowe-hotel in Wilderness­s aangebied is. Christiaan het in die afdeling vir junior mans geseëvier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa