13 dak­loos in Ro­se­da­le

George Herald - - News -

Vier plak­kers­hut­te is Dins­dag­mid­dag in ‘n brand in Ro­se­da­le, Pa­calts­dorp ver­woes en nog twee erg be­ska­dig. ‘n Krag­paal is ook be­ska­dig. Met die Ge­or­ge He­rald se aan­koms op die to­neel het tien­tal­le in­wo­ners mag­te­loos rond­ge­staan ter­wyl jong mans bo-op die dak­ke van hui­se rond­om die bran­den­de hut­te die brand met groot em­mers wa­ter pro­beer blus het. Brand­weer­man­ne van Ge­or­ge het die brand grond­langs be­stry.

Ca­rol-An­ne Min­go (30), een van die vroue wie se hut in puin ge­lê is, het on­rus­tig ge­raak toe sy sien daar kom rook aan die ag­ter­kant van haar buur­vrou Ju­lie P­re­to­ri­us, se huis uit. “Ek het na Aunt Ju­lie se vrien­din ge­stap by wie sy al­tyd ‘n sleu­tel los om te gaan vra dat hul­le kom kyk wat die rook ver­oor­saak. Toe ek weer sien, was die vlam­me o­ral. Ek het te­rug­ge­hard­loop na my plek waar my dog­ter­tjie ge­lê en slaap het. Ek het net my kind ge­gryp en ge­hard­loop.” Die vlam­me het te vin­nig ver­sprei en sy kon niks van haar be­sit­tings red nie.

Die mees­te van die men­se wie se hui­se in die slag ge­bly het, was by die werk toe die brand uit­ge­breek het. Bu­re en an­der in­wo­ners het pro­beer om van hul huis­raad uit te dra, maar kon min red om­dat die vlam­me vin­nig ver­sprei het.

Dit is on­dui­de­lik hoe die brand ont­staan het. C­han­tel Ed­wardsK­lo­se, die mu­ni­si­pa­le woord­voer­der, het gis­ter be­ves­tig dat 13 men­se dak­loos ge­laat is. Nie­mand is ty­dens die voor­val be­seer nie. “Daar is in­tus­sen ty­de­li­ke huis­ves­ting in die ge­meen­skap­saal ge­re­ël vir die in­wo­ners wat deur die brand ge­raak is,” het sy ge­sê. Mu­ni­si­pa­le be­amp­tes het na die brand ge­blus is, die ge­af­fek­teer­des se be­son­der­he­de ge­neem. Be­amp­tes van grond­be­stuur is ook laat­mid­dag op die to­neel op­ge­merk. Tus­sen­tyd­se bly­plek­ke sal bin­ne­kort op­ge­rig word.

Vi­r­gill Ge­ric­ke van die Plaas­li­ke Be­sorg­de In­wo­ners (PBI) het Dins­dag­aand deur ‘n klank­greep op so­si­a­le me­dia ‘n be­roep ge­doen op in­wo­ners en plaas­li­ke be­sig­he­de vir sken­kings. ‘n Plaas­li­ke skool, in­wo­ners, die Ge­or­ge Li­ons­klub en Wim­py in York­straat het reeds sken­kings van kle­re, kom­ber­se en kos ge­maak.

Sien meer fo­to’s en vi­deo’s by www.ge­or­ge­he­rald.com In­wo­ners het in­ge­spring om die brand­weer­man­ne te help om die brand te blus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.