Dan­kie aan mall se­ker­heids­be­amp­tes

George Herald - - Letters | Briewe -

Ek be­dank die se­ker­heids­be­amp­tes en me­die­se span van Gar­den Rou­te Mall wat my op Son­dag 13 Mei by­ge­staan het na 'n seer val, na­by Pa­na­rot­tis. My her­stel kon lan­ger ge­neem het in­dien hul­le nie so spoe­dig op­ge­tree het nie. Puik diens!

Cor­rie Uys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.