Kis­hou vir leer­ders van La­er­skool Blan­co

George Herald - - Schools | Skole -

La­er­skool Blan­co se ten­nis­ster­re, I­van Koen (links) en Wil­lem B­rey­ten­bach, het ge­du­ren­de die A­pril­va­kan­sie in Bloem­fon­tein aan die SA ju­ni­or na­si­o­na­le ten­nis­kam­pi­oen­skap­pe deel­ge­neem. Hul­le het elk vyf van hul se­we en­kel­wed­stry­de ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.