K­wag­gas teen S­tel­len­berg

George Herald - - Sport -

3 doel­skop­pe en Mat­thew T­hor­ne klits ‘n doel­skop en ‘n straf­doel oor.

An­der uitslae: Rug­by:

o.14A: OHS ver­loor 15-17. o.15A: OHS wen 40-5. o.16A: OHS wen 48-14. o.19C: OHS ver­loor 0-35. o.19B: OHS ver­loor 7-20. o.16B: OHS wen 7-3. o.16C: OHS wen 27-13. o.19E: OHS ver­loor 12-20. o.15B: OHS wen 60-5. o.15C: OHS wen 62-10. o.14C: OHS wen 22-5. o.14B: Ge­lyk­op 10 elk.

Hok­kie (seuns):

Die K­wag­gas se o.19A-seun­span het S­tel­len­berg oor­tui­gend met 4-0 ge­klop. Ru­ach Roux het 2 doe­le aan­ge­te­ken. C­hai­ro A­fri­ca (kap­tein) en Marc Fou­che (on­der­kap­tein) was die an­der doel­skie­ters.

An­der uitslae:

o.19B: OHS wen 1-0. Kee­gan Da­vids was doel­skie­ter. o.16A: OHS wen 1-0. S­ven A­fri­ca was doel­skie­ter. Die K­wag­ga Ja­de Bor­ret stuur die bal lug­langs na ‘n span­maat. o.14A: OHS ver­loor 1-2. Mor­né Pel­ser was OHS se doel­skie­ter. o.14B: OHS wen 3-0. Fran­cois S­tum­ke, Mor­né le Roux, Se­bas­ti­an Mood­ley het doe­le ge­skiet. o.16B: OHS wen 1-0. E­de­rich Slab­bert was doel­skie­ter. o.16C: OHS wen 3-0. Fran­cois Ac­ker­man (2) en E­drich Slab­bert was doel­skie­ters. Hok­kie (dog­ters): S­tel­len­berg se dog­ters o.19A­span het die bord­jies ver­hang deur die K­wag­gas met 1-0 te troef.

An­der uitslae:

o.14A: ge­lyk­op 1 elk. o.16A: OHS ver­loor 0-2. o.14B: OHS wen 2-0. (A­ni­ka Holtz­hau­sen en Man­di van Rooy­en was doel­skie­ters). o.16B: OHS ver­loor 0-1. o.16C: OHS wen 1-0. (Mi­a­ne S­wa­ne­poel was doel­skie­ter). o.19C Ge­lyk­op 0 elk. o.16D: OHS wen 1-0 (Jas­mi­ne Sa­mu­els was doel­skie­ter. o.14C: OHS wen 1-0 (Na­ta­sha Geel was doel­skie­ter). Hok­kie fo­to’s: Hugo Re­de­ling­huys

Re­nier van Rooy­en haal oor om die bal na die doel­hok te mo­ker. Dié ene kon S­tel­len­berg stop. Jur­gen Koe­ge­len­berg was ‘n do­ring in die vlees vir S­tel­len­berg met sy aan­val­len­de spel. Die K­wag­gas se eer­ste seun­span was met 4-0 baas.

Gem­ma Hof­feldt op die aan­val. Ma­ri­ne Kru­ger word las­tig ge­val deur ‘n spe­ler van S­tel­len­berg.

Bi­an­ca Au­camp van die K­wag­gas se o.18A­dog­ters­hok­kie­span val aan met die bal. Dié krag­me­ting was re­de­lik ge­lyk­op, maar S­tel­len­berg het uit­ein­de­lik met 1-0 ge­wen.

Jy gaan nê­rens nie, sê die K­wag­gas se Re­nier van Rooy­en (regs) ter­wyl hy die bal be­hen­dig blok.

Ru­an Jou­bert het be­ïn­druk met sy ak­ku­ra­te aan­geë.

Die K­wag­ga-kap­tein, C­hai­ro A­fri­ca, was een van die groot uit­blin­kers in sy span se oor­win­ning teen S­tel­len­berg. Hy het een van die K­wag­gas se vier doe­le aan­ge­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.