George Herald

Ollie in wolke oor maagspiere

-

Alida de Beer

Die voormalige SWD Arende rugbystut, Heinrich (Ollie) Terblanche, is in die wolke oor twee van sy maagspiere wat ewe skielik weer begin werk het, drie en ‘n half jaar nadat hy op die rugbyveld by Outeniquap­ark weens ‘n besering tydens ‘n wedstryd verlam is.

Ollie se nek was heeltemal af by werwels C6 en C7, maar vurige gebed van familie en vriende en volharding met ‘n streng daaglikse oefenprogr­am in die gimnasium saam met sy vrou, Chanel, 'n onderwyser, het gemaak dat Ollie vandag baie meer kan doen as wat dokters voorspel het, naamlik dat hy nie eens sy arms sou kon gebruik nie.

Hy kan kort entjies met krukke loop, hoewel hy nog nie sy voete behoorlik kan optel nie en steeds afhanklik is van ‘n rolstoel.

“Ons kom nooit by die gimnasium aan met die rolstoel nie, so wanneer mense ons in die Mall sien en Ollie sit in ‘n rolstoel, skrik hulle,” glimlag Chanel. “Hoewel hy ongeloofli­k gevorder het en kenners op die gebied van hierdie tipe beserings verstom is oor sy beweeglikh­eid, is daar nog baie liggaamsfu­nksies wat hy nie het nie."

Dit was dus vir hulle ‘n ongeloofli­ke oomblik toe Ollie een oggend in Maart behandelin­g. Hoe meer ‘n mens dit herhaal, wakker word en besef dat hy maagspiere hoe beter is die kanse op herstel.” kon voel. Dit was enkele maande nadat hy 'n Die twee volg 'n streng natuurlike dieet vierde stamseloor­planting in Januarie gehad sodat die behandelin­gs optimaal kan werk. het. “Die stamselle beweeg na al die plekke

Ollie verduideli­k dat 'n mens nie jou balans waar herstel in die liggaam nodig is, so ons maklik hou sonder maagspiere nie. “Nou probeer inflammasi­e in sy liggaam beperk kan ek langer staan soos wanneer ek tande wat help dat die meeste selle dan na sy borsel en makliker oefen. Ek kan self uit die beseerde nek beweeg. Ons is baie hoopvol bad klim waar Chanel my voorheen moes dat nog behandelin­gs ‘n positiewe effek sal help, en ek trek makliker aan. Dit klink soos hê.” Die koste van R160 000 per behandelin­g klein goedjies, maar is egter nie vir hulle dit maak vir ons haalbaar binne ‘n enorme verskil. die afsienbare tyd Dit is my begeerte nie, hoewel hulle om eendag my eie soveel as moontlik kleintjie te kan spaar. “Indien daar optel en ek sal graag enigiemand is wat ‘n dinge vir Chanel bydrae kan maak, wil doen soos om hoe klein dit ook goed kar toe te dra al is, sal ons dit of die vullissak uit uit die diepte van te vat,” sê Ollie. Hy ons hart waardeer. kan nie uitgepraat Ollie baklei so hard raak oor hoe sy hom en hy motiveer en bystaan nie. “Die inspireer soveel wonderliks­te in my mense. lewe is Chanel se Ons is so onvoorwaar­delike opgewonde oor die liefde en die twee maagspiere ongeloofli­ke wat weer werk en ondersteun­ing wat glo dat verdere sy my gee.” herstel sal plaasvind

Chanel, wat met nog 'n verlede jaar in behandelin­g.” Januarie tydens ‘n Met ‘n sprokiestr­oue vir rugbyloopb­aan

Ollie die jawoord wat van die baan gegee het, se oë is, het Ollie begin blink. Sy wil graag om homself langs hom kan loop te bekwaam terwyl hulle hande as persoonlik­e vashou. “Op die afrigter asook oomblik haak ek kondisione­ring net ‘n vinger in by en sportafrig­ting. sy hand wanneer Met die plaaslike hy met die krukke koffiekult­uur loop,” sê sy. wat gedy, het

Danksy die hy ook 'n klein stamselbeh­andelings Te midde van groot uitdagings, raak Ollie en tuisondern­eming is daar nou weer Chanel se liefde vir mekaar by die dag sterker. begin wat 'slim' nuwe hoop vir meer uitgebreid­e herstel. elektronie­se koffiemasj­iene en koffiebone vir ‘n Biokinetik­us by die Sportweten­skapsinsti­tuut 'n Duitse handelsmer­k versprei. in Kaapstad het vir hulle gesê ‘n Trustreken­ing is vir die doel van sy liggaam kan nog baie gebruik terugkry, skenkings geopen. daarom wil hulle nog ‘n stamseloor­planting Meer besonderhe­de is beskikbaar by probeer. Amandi Terblanche by 083 659 8470 of

Ons hoor van baie suksesstor­ies met die amandi@consumeras­sure.co.za.

 ??  ??
 ??  ?? Sien ‘n video by www.georgehera­ld.com
Ollie Terblanche ontvang ‘n stamselbeh­andeling.
Sien ‘n video by www.georgehera­ld.com Ollie Terblanche ontvang ‘n stamselbeh­andeling.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa