Leer­ders span uit by Ge­or­ge-mu­seum

George Herald - - Skole | Schools -

Br­ü­mil­da Swart­booi

Tien­tal­le leer­ders van Blan­co, Pa­calts­dorp en Ro­se­moor het Vry­dag 29 Ju­nie, die koue trot­seer om 'n le­wen­di­ge kin­der­pro­gram by Ge­or­ge-mu­seum by te woon. Die op­voed­kun­di­ge kin­der­pro­gram is aan­ge­bied deur Ge­or­ge-mu­seum. Ver­skeie rol­spe­lers het op­voed­kun­di­ge i­tems ge­le­wer. Tuin­roe­te­die­re­be­sker­mings­ver­e­ni­ging (DBV) in­spek­teurs, Ger­da Reyn­ders en Va­nes­sa Lu­cas het 'n pop­pe­kas aan­ge­bied oor ge­weld teen­oor die­re en het wen­ke ge­gee oor hoe om die­re goed te ver­sorg. Ge­or­ge-mu­ni­si­pa­li­teit se MIV-af­de­ling het 'n voor­leg­ging oor siek­tes aan­ge­bied. Die leer­ders kon ook ve­le an­der kuns­ak­ti­wi­tei­te en op­voed­kun­di­ge spe­le­tjies ge­niet.

Vol­gens Ge­or­ge-mu­seum se pro­gram­ko­ör­di­neer­der, Er­rol Jaf­tha, was die om­lig­gen­de te­ma van die dag ook die na­la­ten­skap van Nel­son Man­de­la en om daar­na te streef om sy waar­des uit te leef.

Jaf­tha be­dank, die leer­ders, op­voe­ders, Tuin­roe­te DBV, Ge­or­ge-mu­ni­si­pa­li­teit MIV-af­de­ling en Li­ving E­du­ca­ti­on NGO.

Sien meer fo­to’s by www.ge­or­ge­he­rald.com

Cen­t­re of Ex­cel­len­ce-na­sorg in Ro­se­moor se leer­ders saam met hul­le op­voe­ders, Gai­no Rond­gan­ger, Fran­cis Ge­s­windt, Faith-Ann Va­len­tyn en Er­rol Jaf­tha (Ge­or­ge-mu­seum).

Za­neigh Claas­en (La­er­skool Blan­co) en LeeAnn Maart (K­ret­zens­hoop La­er­skool) sê hul­le het die op­voed­kun­di­ge kin­der­pro­gram baie ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.