Per­de­kar­re, pan­ne­koek al­les ge­beur by die ou tol­huis

George Herald - - Arts & Entertainment - Pau­li­ne Lou­rens

Daar is groot be­lang­stel­ling in die ge­sel­li­ge plek wat die ou tol­huis in Mon­ta­gu­pas ge­word het on­der die sorg­sa­me han­de van die Vrien­de van die Tol­huis.

Ty­dens die va­kan­sie daag men­se in groot groe­pe op om die jong­ste sken­kings (meu­bels en voor­wer­pe uit ou­ma se tyd) ga­de te slaan ter­wyl hul kof­fie en pan­ne­koek ge­niet. Met sken­kings van­uit die ge­meen­skap het die mo­nu­ment 'n huis­li­ke voor­koms aan die bin­ne­kant ge­kry.

Vol­gens Ger­da S­tolz van die Vrien­de van die Tol­huis word daar tans ge­wag op die no­di­ge goed­keu­ring van­af die de­par­te­ment van o­pen­ba­re wer­ke om 'n skui­ling te bou vir die per­de­kar wat aan die tol­huis ge­skenk is. In­tus­sen gaan die Vrien­de van die Tol­huis voort om geld in te sa­mel vir die bou van a­blu­sie­ge­rie­we.

Die tol­huis is in 1845 ge­bou en is in 1971 tot 'n na­si­o­na­le ge­denk­waar­dig­heid ver­klaar. Die struk­tuur was ver­val­le en is ge­red van to­ta­le on­der­gang deur die Vrien­de van die Tol­huis.

Die Wes-Kaap­se se Er­fe­nis­raad het toe­stem­ming ge­gee vir die re­stou­ra­sie. 'n Skenking vir die ge­bruik van 'n lae bed sleep­wa sal ver­wel­kom word so­wel as 'n vrag­hou­er of k­lein hout­hui­sie om ge­reed­skap in te bê­re. Vir na­vrae en be­spre­kings om 'n praat­jie by te woon (slegs 40 men­se kan ge­ak­kom­mo­deer) ska­kel Ger­da by 083 772 8252.

Fo­to: Pau­li­ne Lou­rens

Vrien­de van die Tol­huis ko­mi­tee­lid An­ne­ke Oost­hui­sen en PJ Han­na­bus hou hul lyf mu­si­kan­te by die Ou Tol­huis in die Mon­ta­gu­pas waar die Wal­kie Tal­kie stap­klub op Don­der­dag ‘n kof­fie met pan­ne­koek ge­niet het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.