Knysna maak skoon­skip in hen­gel

George Herald - - Sport -

Die E­den-hen­gel­ver­e­ni­ging se eer­ste win­ter­liga-by­een­koms is van S­til­baai tot by Knysna aan­ge­bied.

Knysna-hen­gel­klub, met 87.72 pun­te, het die bes­te van al die klubs ge­vaar. Die to­phen­ge­laar van die dag was Wes­ley Rap­son, ook van Knysna-hen­gel­klub, met 37.54 pun­te. Die voor­ste ju­ni­or was Xand­re Coet­zee (on­der 16) van S­til­baai-hen­gel­klub met 17.48 pun­te en die top­mees­ter was Jo­han van Rens­burg van Mos­sel­baai-hen­gel­klub met 24.36 pun­te. Ma­ri­na

Fu­chs van T­ri­ton-hen­gel­klub in Mos­sel­baai (1.35 pun­te) het die vroue uit­ge­stof. Jo­han van Rens­burg het die groot­ste eet­ba­re vis ge­vang - 'n steen­bras van 12,18 kg.

Die swaar­ste on­eet­ba­re vis, 'n sloep­haai van 18,63 kg, is deur Wes­ley Rap­son van Knys­na­hen­gel­klub in­ge­weeg.

Al­te­sa­me 313,59 kg vis is deur die 73 deel­ne­men­de hen­ge­laars ge­vang. Daar­van was 69 on­eet­ba­re en 41 eet­baar. Al die vis­se is le­wen­dig te­rug­ge­plaas om be­wa­ring te be­vor­der.

Die pun­te­lys ná af­loop van die kom­pe­ti­sie is:

A-li­ga

1. Knysna Te­am Ex­tre­me (87.72 ). 2.

El­ma Da­vis, wat as deel van die Pro­tea-rol­bal­span ‘n sil­wer­me­dal­je by die S­ta­te­bond­spe­le in Aus­tra­lië ge­wen het, is een van die ge­no­mi­neer­des vir van­jaar se E­den-sport­toe­ken­nings. Die wen­ners word op Vry­dag­aand 27 Ju­lie op Oudts­hoorn be­kend ge­maak.

Da­ve Vil­joen van die Ge­or­ge-hen­gel­klub met die gal­joen van 4,22 kg wat hy by die E­den-hen­gel­ver­e­ni­ging se eer­ste kom­pe­ti­sie uit­ge­trek het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.