Kraai­bosch S­hell is tops

George Herald - - Briewe | Letters -

Ma­ri­us le Roux:

Graag wil ek vir die be­stuur van Kraai­bosch S­hell sê baie dan­kie vir jul­le vrien­de­li­ke diens wat ons el­ke og­gend kry as ons kom pe­trol in­gooi of 'n kof­fie by Be­an Tree (as ek die naam reg het) kry. Die kof­fie­win­kel is 'n groot ple­sier, hul­le weet as 'n mens daar kom wat jy ge­woon­lik wil hê en lag en ge­sels al­tyd met die klan­te dis reg­tig 'n groot ple­sier om jou dag so te be­gin.

As ons stil­hou by die pe­trol­pom­pe dan is dit ook lek­ker om die wer­kers te sien met 'n glim­lag wat na jou voer­tuig kom om jou te kom help en in die win­kel is al­mal ook vrien­de­lik om jou te help.

Baie dan­kie vir jul­le vrien­de­lik diens wat ons ont­vang, hou so aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.