E­den-net­bal­spe­lers in in­ter-dis­trik­te toer­nooi

George Herald - - Schools | Skole -

Baie ge­luk aan Jay­da van Ant­werp (links), A­bi­gail O­li­vier en Cont­hesha S­cott van La­er­skool Ou­te­ni­qua, wat ge­kies is om E­den by die In­ter-dis­trik­te net­bal­toer­nooi op Wel­ling­ton van­af 12 tot 14 Ju­lie te ver­teen­woor­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.