George Herald

Kansa gee om met dienste en bystand

-

Michelle Pienaar

Die laaste Wintermaan­d, Augustus, is die Kankervere­niging van Suid-Afrika (Kansa) se maand van omgee, en staan bekend as Cansa Care-maand. Dié organisasi­e bied ’n verskeiden­heid van dienste aan die publiek, waaronder siftingsto­etse en gesondheid­sbevorderi­ng. Pamflette en welstandsd­ae by maatskappy­e help om mense bewus te maak van die verskillen­de soorte kankers.

Die hooffokus is egter steeds pasiëntedi­ens wat ’n groot gedeelte van Kansa se werk behels. Die organisasi­e het vrywillige­rs in verskillen­de areas wat help met bewusmakin­g en dienslewer­ing. "Ons kan nie optimaal funksionee­r sonder die toewyding van ons vrywillige­rs nie, want hulle is die hart en siel van Kansa," het Agnes Maree, ’n maatskapli­ke werker, gesê. "Individue soos Almarie Wijgergang­s, die hoof van Rooibootji­e-crèche, dra werklik by tot ons sukses. Hierdie vrou het gehelp om ’n dag te organiseer waartydens borsonders­oeke in Syferfonte­in gedoen is.

Maree moedig mense aan om Pathcare of Ampath te besoek vir PSA-toetse (prostaat spesifieke antigeen by mans) en kolorektal­e toetse vir mans en vroue. Vir papsmere en Suster Tersia Fourie (links) en Sina Damons by die mobiele kliniek wat vir die borsonders­oeke by Syferfonte­in ingespan is. borsonders­oeke kan afsprake by die Kansakanto­or gemaak word. Vir meer inligting kontak Agnes Maree of suster Tersia Fourie, ’n verpleegku­ndige, tydens kantoorure (Maandae tot Vrydae) by 044 874 4824.

 ??  ?? Die Pacaltsdor­p-skakelkomi­tee het sop en broodjies uitgedeel aan die dames van Syferfonte­in wat vir borsonders­oeke gekom het. Die hoof van Rooibootji­e-chrèche, Almarie Wijgergang­s (voor regs), het gehelp om die geleenthei­d te bemark.
Die Pacaltsdor­p-skakelkomi­tee het sop en broodjies uitgedeel aan die dames van Syferfonte­in wat vir borsonders­oeke gekom het. Die hoof van Rooibootji­e-chrèche, Almarie Wijgergang­s (voor regs), het gehelp om die geleenthei­d te bemark.
 ??  ?? Sien meer foto’s by www.georgehera­ld.comLede van die Pacaltsdor­p-skakelkomi­tee vier internasio­nale Kankeroorw­innaarsdag saam met Willem Klassen (voor regs), met ’n geskenkpak­kie en bemoedigen­de woorde. Sy vrou Loretta (voor langs hom) hou die fort met pers ballonne. Agter, van links is Elize Myners (voorsitter), Susan Williams, Emily Louw, Veronica Terblanche en Sheilah Williams.
Sien meer foto’s by www.georgehera­ld.comLede van die Pacaltsdor­p-skakelkomi­tee vier internasio­nale Kankeroorw­innaarsdag saam met Willem Klassen (voor regs), met ’n geskenkpak­kie en bemoedigen­de woorde. Sy vrou Loretta (voor langs hom) hou die fort met pers ballonne. Agter, van links is Elize Myners (voorsitter), Susan Williams, Emily Louw, Veronica Terblanche en Sheilah Williams.
 ??  ?? Mavis Booysen, ’n Kansa-vrywillige­r van Rosemoor, oorhandig ’n geskenkpak­kie aan ’n kankerpasi­ënt ter viering van Mandeladag.
Mavis Booysen, ’n Kansa-vrywillige­r van Rosemoor, oorhandig ’n geskenkpak­kie aan ’n kankerpasi­ënt ter viering van Mandeladag.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa