George Herald

Sterk Eden-tenisspan vir Cradock

- Garnett Wicomb 160 Mansspan 160 Vrouespan 240 Mansspan 240 Vrouespan 260 Mansspan 260 Vrouespan 280 Mansspan 280 Vrouespan

Die volgende spelers is gekies om die Eden-tennisvere­niging Vrydag en Saterdag op Cradock in die jaarlikse Cradock Uitdaagten­nistoernoo­i te verteenwoo­rdig.

Spanne van die Oostelike Provinsie, Grens, Eden en die Vrystaat, ingedeel in ouderdomsg­roepe, neem aan die toernooi deel.

Corne Smit

Wayne Till

Willie Breytenbac­h Ryk Smit

Sue Harvey (kapt.) Jane Schulz

Liesel Fosbrook Jackie Jones

200 A Mansspan

Casper Gouws Helgard Muller Jacques de Beer Francois van Zyl

200 A Vrouespan

Christine van Coller Debra Hyde (kapt.) Karin Deltenre Rida Bester

200 B Mansspan

Theunis Kruger Danie Steyl (kapt.) Pieter Schoeman

200 B Vrouespan

Maretha Fourie Lientjie Roos Sandra Henrico Suzette Hatting

Ronnie van’t Hof Freddie Lotter HG Scheun Pietie van Zyl

Lulette Smit

Sonja Botha (kapt.) Hanle Cronje Maryna Olivier

Louis du Preez (kapt.) Kowie Pretorius Danie Gildenhuys Michau Rheeder

June Smith

Ansie Gildenhuys Annerie Louw Celia Rheeder

Callie Matthee Peter Eckersdorf­f

Edie Lottering Eleanor Booth.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa