George Herald

Vrou gestraf na sy man aanrand

- Kristy Kolberg

'n Vroue administra­tiewe klerk van Uniondale, Marsha Coetsee, is op Woensdag 17 Oktober in die Uniondale-hof tot ses maande tronkstraf of 'n boete van R5 000 gevonnis na 'n aanranding vroeër die jaar. Die slagoffer, Hendrik Metik, het in Julie 'n aanklag by die Uniondale-polisie gemaak na Coetsee, wat van diens af was, hom aangerand het. Volgens Metik het sy hom 'n "moffie" genoem en sy kop teen 'n deur gestamp. Sy is skuldig bevind op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. "Daar was 'n beampte aan diens in wie se teenwoordi­gheid die voorval plaasgevin­d het. Hy het niks gedoen om te keer nie," sê Metik.

Metik het klagtes van aanranding en naamskendi­ng teen die klerk gemaak.

 ??  ??
 ??  ?? Hendrik Metik
Hendrik Metik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa